DIE akteur Maurice Paige is uiteindelik terug op die kassie nadat hy maande lank slegs agter die kameras gewoeker het.
SY liefde vir die Here en musiek het hom gebring tot waar hy hom vandag bevind en dis iets waaroor hy baie dankbaar is.
DIE Wes-Kaapse regering het 2024 Fees Padveiligheidsveldtog amptelik op 22 November by die Moorreesburg-weegbrug afgeskop.
’N GEDENKDIENS word Sondag vir die 14-jarige Grantham van Reenen gehou wat Dinsdagoggend dood is na hy in bendes se kruisvuur beland het. Van Reenen was ’n gr. 8-leerder aan die Hoërskool Ravensmead.
’N VROU (42) is Donderdagaand omstreeks 18:00 in Manenberg doodgeskiet. Die Manenberg-polisie het op ’n klag reageer, en met hul aankoms op die toneel, het hulle die vrou met ’n skietwond aan haar ...
’N PAAR uur ná hy sy gunsteling vak, Wiskunde, geskryf het, is sy lewe op ’n wrede manier kortgeknip. Lee-Mark Breda (16) van Worcester was ’n vrolike en gedrewe jongman wat groot drome gekoester het.
BEDROEFDE familie, vriende en mede-sokkerspelers het Saterdag in groot getalle opgedaag om die vermoorde Dehaino Bester (15) ’n laaste keer te groet. Dié ontslape jongman se besigtiging was sy ma se ...
DIE lewe van ’n jongman is vroeg Maandagoggend kortgeknip toe hy verskeie kere geskiet is op die hoek van Uintjie en Hydrangerstaat in Kalksteenfontein. Kapt. F.C van Wyk, ’n polisiewoordvoerder, het ...
DIE skote klap wéér in Eersterivier en Woensdagaand is ’n 17-jarige jongman doodgeskiet toe die gemeenskap weer ’n keer moes koes vir die bullets. Jaylin Lawak, ’n leerder aan Eersterivier Sekondêre ...
’N VOLWASSE man is Vrydagoggend in Santana Village in Eersterivier noodlottig gewond ná hy verskeie kere geskiet is. Sers. Wesley Twigg, ’n polisiewoordvoerder, sê die omstandighede rondom die ...
’N VROULIKE motoris is vandeesweek geboei nadat sy twee swart verkeersbeamptes ’n rassistiese uitlating toegesnou het.
INWONERS van Bellville-Suid dink die Stad Kaapstad vat te lank om hulle asbesdakke te vervang. ’n Projek om asbesdakke met ...